laksheid [boodskap #130523] |
Sa, 28 Maart 2020 09:08 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20579 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
laksheid
Afbreking: laks•heid
Selfstandige naamwoord: laksheid
Meervoud: lakshede
Betekenis:
• Te lui of onnadenkend is om iets te doen.
Gebruik:
• My geduld met jou laksheid raak nou op.
• Die onwilligheid en laksheid van die regering om plaasmoorde tot 'n prioriteitsmisdaad te verklaar spreek boekdele.
Sinoniem:
• luiigheid
• slapheid
Vertaling:
Engels: laxity, weakness, indiference
Nederlands: laksheid
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|