byeenkoms [boodskap #130520] |
Sa, 28 Maart 2020 07:39 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20579 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
byeenkoms
Afbreking: by•een•koms
Selfstandige naamwoord: byeenkoms
Meervoud: byeenkomste
Verkleinwoord: byeenkomsie
Meervoud van verkleining: byeenkomsies
Betekenis:
• 'n Samekoms van mense.
Gebruik:
• Tydens dié byeenkoms het wêreldleiers op 'n aksieplan vir volhoubare ontwikkeling ooreengekom.
• 'n Universiade is 'n internasionale byeenkoms van sportlui op universiteitsvlak.
Sinoniem:
• ontmoeting
• saamtrek
• samekoms
Afgelei:
• groepbyeenkoms
• kerkbyeenkoms
• saalbyeenkoms
• skoolbyeenkoms
• sportbyeenkoms
Verwant:
• vergadering
Vertaling:
Engels: gathering, meeting
Nederlands: bijeenkomst
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|