Betekenis:
• Die deel van 'n land se weermag wat in die grond veg.
Gebruik:
• Die doel van 'n lugmag is om teikens op die grond aan te val met soldate te voet (infanterie), soldate te perd (kavallerie) en vuursteun (artillerie).
Sinoniem:
• leër
Verwant:
• lugmag
• seemag
Vertaling:
Engels: army, ground force, land force
Nederlands: landmacht
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.