agnostikus [boodskap #130501] |
Wo, 25 Maart 2020 20:02 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20579 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
agnostikus
Afbreking: ag•nos•ti•kus
Selfstandige naamwoord: agnostikus
Meervoud: agnostikusse, agnostici
Betekenis:
• Iemand wat sê dat hy nie weet of daar 'n God bestaan nie.
Gebruik:
• Xenophanes is bekend as die eerste agnostikus en skeptikus omdat hy die feilbare menslike karakter van die Griekse gode gekritiseer het, dit gestel het dat mense niks seker oor die gode kan weet nie.
Verwant:
• agnosties
• agnostiese
• agnostisisme
Vertaling:
Engels: agnostic
Nederlands: agnosticus
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|