monoteïs [boodskap #130499] |
Wo, 25 Maart 2020 16:48 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20579 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
monoteïs
Afbreking: mo•no•te•ïs
Selfstandige naamwoord: monoteïs
Meervoud: monoteïste
Betekenis:
• Iemand wat in die bestaan van net een God glo.
Gebruik:
• 'n Ware Christen, Jood of Moslim is 'n monoteïs.
• Monoteïste het die godsdienstige of wysgerige siening dat daar slegs een ware en alomvattende God is.
Verwant:
• monoteïsme
• monoteïsties
Vertaling:
Engels: monotheist
Nederlands: monotheïst
Nota:
• Van die Griekse μόνος mónos, "alleen" en θεός theós, "God".
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|