wolhaarpraatjies [boodskap #130496] |
Wo, 25 Maart 2020 16:24 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20579 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
wolhaarpraatjies
Afbreking: wol•haar•praat•jies
Samestelling: wolhaar + praatjie
Selfstandige naamwoord: –
Meervoud: wolhaarpraatjies
Betekenis:
• 'n Onverantwoordelike geklets; bogpraatjies; skinderstories.
Gebruik:
• Jy moenie hulle wolhaarpraatjies glo nie.
Verwant:
• wolhaarstorie
Vertaling:
Engels: wild talk, gossip
Nederlands: roddelverhalen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|