windkous [boodskap #130495] |
Wo, 25 Maart 2020 16:17 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20579 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
windkous
Afbreking: wind•kous
Samestelling: wind + kous
Selfstandige naamwoord: windkous
Meervoud: windkouse
Verkleinwoord: windkousie
Meervoud van verkleining: windkousies
Betekenis:
• Toestel wat die windrigting en -sterkte aandui.
Gebruik:
• 'n Mens kan maklik jou eie windkous met 'n groterige plastieksak of 'n swart vullissak bou.
Vertaling:
Engels: windsock
Nederlands: windzak
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|