Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » wegwyser
wegwyser [boodskap #130493] Wo, 25 Maart 2020 16:04
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20579
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
wegwyser
Afbreking: weg•wy•ser
Samestelling: weg + wyser


Selfstandige naamwoord: wegwyser
Meervoud: wegwysers
Verkleinwoord: wegwysertjie
Meervoud van verkleining: wegwysertjies

Betekenis:
• Die paal met 'n bordjie wat die pad aandui.

Gebruik:
• Bl op die pad en vog die wegwysers.
• Die verlede is vir ons 'n wegwyser na die toekoms.

Sinoniem:
• padbord
• padwyser

Vertaling:
Engels: guide, sign-post
Nederlands: wegwijzer

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: trawant
Volgende onderwerp: padwyser
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 02 04:33:40 MGT 2024