weekblad [boodskap #130491] |
Wo, 25 Maart 2020 15:43 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20579 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
weekblad
Afbreking: week•blad
Samestelling: week + blad
Selfstandige naamwoord: weekblad
Meervoud: weekblaaie
Verkleinwoord: weekblaadjie
Meervoud van verkleining: weekblaadjies
Betekenis:
• 'n Publikasie (tydskrif of koerant) wat weekliks uitgegee word.
Gebruik:
• Die Vrye Weekblad is 'n progressiewe digitale publikasie met grondverskuiwende joernalistiek en analise in Afrikaans.
Verwant:
• dagblad
• maandblad
• jaarblad
Vertaling:
Engels: weekly, weekly paper
Nederlands: weekblad
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|