voltmeter [boodskap #130488] |
Wo, 25 Maart 2020 15:21 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20579 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
voltmeter
Afbreking: volt•me•ter
Samestelling: volt + meter
Selfstandige naamwoord: voltmeter
Meervoud: voltmeters
Verkleinwoord: voltmetertjie
Meervoud van verkleining: voltmetertjies
Betekenis:
• Die instrument wat die elektriese potensiaalverskil in 'n stroombaan meet.
Gebruik:
• Volgens die voltmeter is die spanning 13 volt, effens te hoog is.
Sinoniem:
• spanningsmeter
Vertaling:
Engels: voltmeter
Nederlands: voltmeter
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|