Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » totalisator
totalisator [boodskap #130478] Wo, 25 Maart 2020 09:40
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20579
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Totalisator.
'n Totalisator.
totalisator
Afbreking: to•ta•li•sa•tor


Selfstandige naamwoord: totalisator
Meervoud: totalisators
Verkleinwoord: totalisatortjie
Meervoud van verkleining: totalisatortjies

Betekenis:
• Toestel waarmee totale bereken word, gewoonlik vir weddenskappe by 'n perdewedren.

Gebruik:
• R 90,9 miljoen is landwyd by die totalisator verwed op die dag van die wedren en R21,3 miljoen is verwed op die hoofwedren.

Vertaling:
Engels: tote board, totalisator, totalizator
Nederlands: totalisator

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: seeskuimer
Volgende onderwerp: tuinbou
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 02 04:31:26 MGT 2024