seeskuimer [boodskap #130477] |
Wo, 25 Maart 2020 07:37 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20579 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
seeskuimer
Afbreking: see•skui•mer
Samestelling: see + skuim(er)
Selfstandige naamwoord: seeskuimer
Meervoud: seeskuimers
Verkleinwoord: seeskuimertjie
Meervoud van verkleining: seeskuimertjies
Betekenis:
• 'n Kaperskip met seerowers; roofskip.
• 'n Seerower of persoon met bedenklike karakter; skorriemorrie; gespuis.
Gebruik:
• Hy het 'n sterk vermoede gehad dat die skip niks anders as 'n verdekte seeskuimer of seerower was nie.
Afgelei:
• seeskuimery
Vertaling:
Engels: corsair, pirate, rover
Nederlands: zeeschuimer
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|