Soek vir:
Supertaal
Kom praat saam!
Blog
Soek
Hulp
Lede
Registreer
Teken aan
Tuis
Tuis
»
Taal
»
Woordeboek
»
toonvenster
Wys:
Vandag se boodskappe
::
Stemmings
::
Navigasie
toonvenster
[
boodskap #130476
]
Di, 24 Maart 2020 20:30
Leksikograaf
Boodskappe:
20579
Geregistreer:
Maart 2019
Karma:
1
Senior Lid
'n Toonvenster.
toonvenster
Afbreking: toon•ven•ster
Samestelling: toonvenster
Selfstandige naamwoord:
toonvenster
Meervoud:
toonvensters
Verkleinwoord:
toonvenstertjie
Meervoud van verkleining:
toonvenstertjies
Betekenis:
• 'n Venster waaragter goedere vir besigtiging uitgestal word.
Gebruik:
• Goeie akademiese, sport- en kultuurprestasies is 'n
toonvenster
van 'n bekwame, entoesiastiese personeel, positiewe leerders en ondersteunende ouers.
Sinoniem:
• vertoonvenster
• uitstalvenster
• winkelvenster
Vertaling:
Engels: show window, shopping window
Nederlands: uitstalvenster, winkelkast, winkelraam
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Rapporteer boodskap aan 'n moderator
Vorige onderwerp:
netto
Volgende onderwerp:
seeskuimer
Gaan na forum:
- Algemeen
Kennisgewings
Koeitjies & kalfies
- Taal
Afrikaans, ons taal
Woordeboek
Ensiklopedie
Prosa & poësie
Language Help/ Taalhulp/ Sprachhilfe
- Lekker
Humor & grappe
Musiek & liriek
TV, flieks & vermaak
Sport & ontspanning
Kos & resepte
Reis & vakansie
Stokperdjies & kunsvlyt
- Ernstig
Nuus
Wiele
Troeteldiere
Rekenaars & selfone
Geloof & kerksake
Gesondheid & boereraat
Veiligheid & wapens
Genealogie & famieliesake
Boeke, tydskrifte & koerante
Onderwys & opvoeding
Landbou & veeteelt
Ekonomie & geldsake
Emigrasie & buiteland
Ruil, koop & verkoop
-=]
terug na bo
[=-
[
XML-voer
] [
]
Tyd nou:
Sa Nov 02 04:35:32 MGT 2024