netto [boodskap #130475] |
Di, 24 Maart 2020 18:23 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20579 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
netto
Afbreking: net•to
Bywoord: netto
Betekenis:
• Die waarde na onkostes, belastings en ander aftrekkings.
• Die totale gewig sonder verpakking, houers, ens.
Gebruik:
• Twee belangrike syfers wat saam dopgehou moet word is of die besigheid se omset sowel as sy netto wins groei.
• Die netto gewig van die tee in dié blik is 540 gram.
Antoniem:
• bruto
Vertaling:
Engels: neat, net, precize
Nederlands: netto
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|