Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » termometer
termometer [boodskap #130471] Di, 24 Maart 2020 17:11
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20579
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Termometer.
'n Termometer.
termometer
Afbreking: ter•mo•me•ter
Samestelling: termo- + meter


Selfstandige naamwoord: termometer
Meervoud: termometers
Verkleinwoord: termometertjie
Meervoud van verkleining: termometertjies

Betekenis:
• Die instrument wat temperatuur meet.

Gebruik:
• 'n Termometer het twee belangrike elemente: die temperatuursensor (bv. die bol van 'n kwiktermometer) en 'n manier om die fisiese verandering in temperatuur in 'n waarde om te skakel (bv. die skaal op 'n kwiktermometer).

Sinoniem:
• hittemeter
• termograaf
• warmtemeter

Vertaling:
Engels: thermometer
Nederlands: thermometer

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: terminus
Volgende onderwerp: tonnemaat
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 02 04:26:33 MGT 2024