terminus [boodskap #130470] |
Di, 24 Maart 2020 17:02 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20579 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
terminus
Afbreking: ter•mi•nus
Selfstandige naamwoord: terminus
Meervoud: terminusse
Verkleinwoord: terminussie
Meervoud van verkleining: terminussies
Betekenis:
• Die einde van 'n trein-, trem- of busroete.
Gebruik:
• Die trein het sy terminus bereik.
Sinoniem:
• eindpunt
• eindstasie
Vertaling:
Engels: terminus
Nederlands: terminus
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|