Betekenis:
• Optiese instrument waarmee verafgeleë voorwerpe vergroot waargeneem word, o.a om die hemelruim te bestudeer.
Gebruik:
• Terwyl 'n verkyker ontwerp is om op relatief kort afstande te gebruik, is 'n teleskoop ontwerp vir sterrekundige waarnemings, dus op baie groot afstande.