katabolies [boodskap #130467] |
Di, 24 Maart 2020 14:45 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20579 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
katabolies
Afbreking: ka•ta•bo•lies
Byvoeglike naamwoord: katabolies
Attributief: kataboliese
Betekenis:
• Gekenmerk deur katabolisme, die metaboliese afbreking van komplekse molekules in die sel(le) van 'n organisme om chemiese energie vry te stel.
Gebruik:
• Respirasie is katabolies omdat voedsel afgebreek word, daarteenoor is fotosintese anabolies, omdat voedsel gevorm word.
Antoniem:
• anabolies
Vertaling:
Engels: catabolically, catabolic
Nederlands: katabolisch, katabole
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|