Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » teengif
teengif [boodskap #130466] Di, 24 Maart 2020 14:26
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20579
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
teengif
Afbreking: teen•gif


Selfstandige naamwoord: teengif
Meervoud: teengiwwe
Verkleinwoord: teengifie
Meervoud van verkleining: teengifies

Betekenis:
• 'n Middel wat teen gif gebruik word. Stof wat gif neutraliseer en die skadelike effek waarvan teenwerk.

Gebruik:
• Die vrugte van die Duine-olienhout is vroeër as teengif vir slangbyte gebruik.

Antoniem:
• gif

Vertaling:
Engels: antidoot
Nederlands: tegengif, tegengift

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gif
Volgende onderwerp: katabolies
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 02 06:26:29 MGT 2024