strobofoto [boodskap #130463] |
Ma, 23 Maart 2020 20:24 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20579 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
strobofoto
Afbreking: stro•bo•fo•to
Selfstandige naamwoord: strobofoto
Meervoud: strobofoto's
Verkleinwoord: strobofoto'tjie
Meervoud van verkleining: strobofoto'tjies
Betekenis:
• Die foto wat 'n ongewone beeld van 'n reeks bewegings gee.
Gebruik:
• Hy neem 'n stobofoto om die beweging van 'n perd se galop vas te vang.
Vertaling:
Engels: strobe photo
Nederlands: stroboscopische foto
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|