snertlektuur [boodskap #130456] |
Ma, 23 Maart 2020 19:05 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20579 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
snertlektuur
Afbreking: snert•lek•tuur
Samestelling: snert + lektuur
Selfstandige naamwoord: snertlektuur
Meervoud: –
Betekenis:
• Goedkoop en onsinnige leesstof.
Gebruik:
• Deesdae word ons mense met 'n magdom Engelse en Amerikaanse snertlektuur oordonder.
Vertaling:
Engels: nonsense literature
Nederlands: snertlectuur
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|