smokkelhandel [boodskap #130454] |
Ma, 23 Maart 2020 18:23 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20579 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
smokkelhandel
Afbreking: smok•kel•han•del
Samestelling: smokkel + handel
Selfstandige naamwoord: smokkelhandel
Meervoud: –
Betekenis:
• Verbode handel wat skelm gevoer word.
Gebruik:
• 'n Taakspan is saamgestel om smokkelhandel by die Suid-Afrikaanse Lughawens te bekamp.
Sinoniem:
• sluikhandel
• swartmark
Vertaling:
Engels: smuggling-trade, contraband
Nederlands: smokkelhandel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|