rubriek [boodskap #130449] |
So, 22 Maart 2020 19:31 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20579 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
rubriek
Afbreking: rub•riek
Selfstandige naamwoord: rubriek
Meervoud: rubrieke
Betekenis:
• Afdeling van 'n koerant of tydskrif aan 'n bepaalde onderwerp gewy.
Gebruik:
• 'n Koerant lewer dikwels eie kommentaar oor geselekteerde nuus en beskik ook oor 'n rubriek met briewe van lesers.
Vertaling:
Engels: rubric, header
Nederlands: rubriek
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|