podium [boodskap #130443] |
So, 22 Maart 2020 14:57 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20579 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
podium
Afbreking: po•di•um
Selfstandige naamwoord: podium
Meervoud: podiums
Verkleinwoord: podiumpie
Meervoud van verkleining: podiumpies
Betekenis:
• Verhoog vir 'n spreker of dirigent.
Gebruik:
• Die leerders is een vir een na die podium geroep om hulle pryse te ontvang.
Afgelei:
• podiumpret
• podiumvrees
Vertaling:
Engels: podium
Nederlands: podium
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|