plagiaat [boodskap #130442] |
So, 22 Maart 2020 14:36 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20579 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
plagiaat
Afbreking: pla•gi•aat
Selfstandige naamwoord: plagiaat
Meervoud: –
Betekenis:
• Die oorneem van iemand anders se werk en dit as jou eie aanbied. Letterlike diefstal van woorde of sinne.
Gebruik:
• Plagiaat is nie net onwettig nie, maar ook hoogs oneties.
Sinoniem:
• kopieregskending
• letterdiefstal
• letterdiewery
• letterroof
Verwant:
• plagiaris
Vertaling:
Engels: plagiarism
Nederlands: plagiaat
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|