Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » pari
pari [boodskap #130441] So, 22 Maart 2020 14:33
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20579
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
pari
Afbreking: pa•ri


Selfstandige naamwoord: pari
Meervoud:

Betekenis:
• Die nominale waarde.

Gebruik:
• Die aandele word tans bo pari verhandel.

Afgelei:
• parikoers
• pariwaarde

Vertaling:
Engels: par, parity
Nederlands: pari

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ontkieming
Volgende onderwerp: plagiaat
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 02 06:34:05 MGT 2024