Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ontkieming
ontkieming [boodskap #130440] So, 22 Maart 2020 12:35
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20579
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Koring wat ontkiem het.
Koring wat ontkiem het.
ontkieming
Afbreking: ont•kie•ming


Selfstandige naamwoord: ontkieming
Meervoud: ontkiemings

Betekenis:
• Die proses waarvolgens 'n klein plantjie begin groei.

Gebruik:
• Die spesifieke toestande wat vir ontkieming vereis word, wissel vir verskillende soorte saad, en hang af van die toestande waarin die spesifieke plant kan groei.

Vertaling:
Engels: germination
Nederlands: kieming, ontkieming

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: obelisk
Volgende onderwerp: pari
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 02 06:33:36 MGT 2024