narkose [boodskap #130438] |
So, 22 Maart 2020 09:15 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20579 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
narkose
Afbreking: nar•ko•se
Selfstandige naamwoord: narkose
Meervoud: –
Betekenis:
• Kunsmatige verdowing.
Gebruik:
• Die dokter bring die pasiënt onder narkose, sodat hy nie van die operasie bewus sal wees nie.
Verwant:
• narkotiseer
Vertaling:
Engels: narcosis, anaesthesia
Nederlands: narcose
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|