mosaïek [boodskap #130437] |
So, 22 Maart 2020 09:11 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20579 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
mosaïek
Afbreking: mo•sa•ïek
Selfstandige naamwoord: mosaïek
Meervoud: mosaïeke
Verkleinwoord: mosaïekie
Meervoud van verkleining: mosaïekies
Betekenis:
• Inlegwerk met stukkies marmer, teëls of glas.
Gebruik:
• Mosaïek word hoofsaaklik vir binnenshuise versiering en dekor gebruik.
Wisselvorm:
• mosaiek
Afgelei:
• mosaïekblokkie
• mosaïekvloer
• mosaïekwerk
Vertaling:
Engels: mosaic, mosaic work
Nederlands: mozaïek
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|