kraaibek [boodskap #130425] |
Sa, 21 Maart 2020 19:53 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20579 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kraaibek
Afbreking: kraai•bek
Samestelling: kraai + bek
Selfstandige naamwoord: kraaibek
Meervoud: kraaibekke
Verkleinwoord: kraaibekkie
Meervoud van verkleining: kraaibekkies
Betekenis:
• 'n Verstelbare skroefsleutel vir pype en groter moere.
Gebruik:
• Gee vir my die kraaibek aan.
Afgelei:
• kraaibekvormig
Vertaling:
Engels: pipe wrench, monkey wrench, Stillson wrench
Nederlands: waterpomptang, pijptang
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|