klopjag [boodskap #130419] |
Sa, 21 Maart 2020 17:45 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20579 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
klopjag
Afbreking: klop•jag
Samestelling: klop + jag
Uitspraak: /ˈklɔp.jaχ/
Selfstandige naamwoord: klopjag
Meervoud: klopjagte
Betekenis:
• 'n Strooptog deur die polisie teen bv. onwettige vuurwapens en smokkelhandel.
Gebruik:
• Tydens die klopjag is daar hoofsaaklik op dagga en heroïne beslag gelê, terwyl brandbomme en verskeie lemme ook gekry is.
Vertaling:
Engels: round-up, police-drive
Nederlands: klopjacht
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|