kiosk [boodskap #130415] |
Sa, 21 Maart 2020 16:00 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20579 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kiosk
Afbreking: ki•osk
Selfstandige naamwoord: kiosk
Meervoud: kioske
Betekenis:
• 'n Klein losstaande winkeltjie waar mens lekkergoed, koffie, koerante en tydskrifte kan koop.
Gebruik:
• Sy koop 'n boek by 'n kiosk op die lughawe om op die vliegtuig te lees.
Vertaling:
Engels: kiosk
Nederlands: kiosk
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|