kettingreaksie [boodskap #130414] |
Sa, 21 Maart 2020 15:53 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20579 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kettingreaksie
Afbreking: ket•ting•re•ak•sie
Samestelling: ketting + reaksie
Selfstandige naamwoord: kettingreaksie
Meervoud: kettingreaksies
Betekenis:
• 'n Reeks opeenvolgende reaksies van snel toenemende aard.
Gebruik:
• In 'n kettingreaksie lei positiewe terugvoer tot 'n self-onderhoudende en vergrotende ketting van gebeurtenisse.
Vertaling:
Engels: chain reaction
Nederlands: kettingreactie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|