kartografie [boodskap #130406] |
Sa, 21 Maart 2020 11:02 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20579 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kartografie
Afbreking: kar•to•gra•fie
Selfstandige naamwoord: kartografie
Meervoud: –
Betekenis:
• Die teken van landkaarte.
Gebruik:
• Aanvanklik is kaarte met behulp van pen en papier opgetrek, maar die koms van die rekenaar het 'n omwenteling in kartografie teweeggebring.
Afgelei:
• karteer
• kartograaf
• kartografies
Vertaling:
Engels: cartography
Nederlands: cartografie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|