Hansard [boodskap #130398] |
Sa, 21 Maart 2020 09:42 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20579 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Hansard
Afbreking: Hansard
Selfstandige naamwoord: Hansard
Meervoud: Hansards
Betekenis:
• Die amptelike woordelikse verslag van alle toesprake en debatte in alle huise van die parlement.
Gebruik:
• Die amptelike Hansard het eers in 1924 in Suid-Afrika begin.
Vertaling:
Engels: Hansard
Nota:
• Afgelei van Thomas Curson Hansard wat in 1803 begin het om verslae van toesprake van die Britse parlement te publiseer.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|