Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » geskilpunt
geskilpunt [boodskap #130393] Sa, 21 Maart 2020 06:48
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20579
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
geskilpunt
Afbreking: ge•skil•punt
Samestelling: geskil + punt


Selfstandige naamwoord: geskilpunt
Meervoud: geskilpunte
Verkleinwoord: geskilpuntjie
Meervoud van verkleining: geskilpuntjies

Betekenis:
• 'n Punt waaroor daar meningsverskil bestaan.

Gebruik:
• Enige geskilpunt moet op 'n volwasse, nugter wyse en met selfbeheersing bespreek word.

Verwant:
• meningsverskil

Vertaling:
Engels: point of difference, disputed point
Nederlands: geschilpunt

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: geraamte
Volgende onderwerp: gips
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 02 06:26:26 MGT 2024