Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Andries Nuus
Andries Nuus [boodskap #1436] Do, 24 Julie 2003 22:01
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Andries Kriel wrote:
> My ma het kanker.
> Sy word more 12h00 geopereer sodat die gewasse in haar linker bors verwyder
> kan word. Daar is hoop.

Alles van die beste Andries, en laat ons weet hoe dit gegaan het.


> Ek gaan ook Maandag vir aanleg toetse by die universiteit. My plan is om
> deur die pos te studeer terwyl ek werk, en dan eendag my eie ding te doen.

Wat wil jy studeer? Gaan jy aanlegtoetse op Bloemfontein doen?


Lorinda
Vorige onderwerp: Fleur
Volgende onderwerp: Pos Pyn
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jul 03 05:06:18 MGT 2024