Betekenis:
• Die beendere van die liggaam; skelet van 'n mens of dier.
Gebruik:
• 'n Baba se skelet bestaan uit ongeveer 300 beenstukke, maar sommige van hierdie bene groei later aan mekaar vas, met die gevolg dat die volwasse geraamte gewoonlik uit 206 beenstukke bestaan.