geloofsbrief [boodskap #130391] |
Vr, 20 Maart 2020 19:40 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20579 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
geloofsbrief
Afbreking: ge•loofs•brief
Samestelling: geloof + -s- + brief
Selfstandige naamwoord: geloofsbrief
Meervoud: geloofsbriewe
Verkleinwoord: geloofsbriefie
Meervoud van verkleining: geloofsbriefies
Betekenis:
• 'n Skriftelike bewys van iemand se wettige benoeming of bevoegdheid.
Gebruik:
• Applikante word versoek om hul geloofsbriewe saam van hulle Curriculum Vitae in te dien.
Vertaling:
Engels: credentials, letters of credence
Nederlands: geloofsbrief
Nota:
• Word hoofsaaklik in die meervoudsvorm gebruik.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|