Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » geigerteller
geigerteller [boodskap #130389] Vr, 20 Maart 2020 18:31
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20579
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Geigerteller.
'n Geigerteller.
geigerteller
Afbreking: gei•ger•tel•ler
Samestelling: Geiger + teller


Selfstandige naamwoord: geigerteller
Meervoud: geigertellers
Verkleinwoord: geigertellertjie
Meervoud van verkleining: geigertellertjies

Betekenis:
• Die instrument wat radio-aktiwiteit aandui.

Gebruik:
• In die soeke na uraanafsettings word vonktellers in oorvlieënde vliegtuie tans meer algemeen as geigertellers wat in die hand gehou word gebruik.

Sinoniem:
• geiger
• geigermullertelbuis
• geigermullerteller
• geigertelbuis

Vertaling:
Engels: Geiger counter
Nederlands: geigerteller

Nota:
• Die apparaat is in 1928 deur Hans Wilhelm Geiger en Walther Müller uitgevind.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gehug
Volgende onderwerp: geldverduistering
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 02 06:18:10 MGT 2024