Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gaasdraad
gaasdraad [boodskap #130387] Vr, 20 Maart 2020 18:17
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20579
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
gaasdraad
Afbreking: gaas•draad
Samestelling: gaas + draad


Selfstandige naamwoord: gaasdraad
Meervoud: gaasdrade
Verkleinwoord: gaasdraadjie
Meervoud van verkleining: gaasdraadjies

Betekenis:
• Geweefde metaaldraad met klein openinkies.

Gebruik:
• Die hoenderhok bestaan uit 'n houtraam wat met gaasdraad bedek is.

Vertaling:
Engels: wire gauze, wire mesh
Nederlands: gaas

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: fuif
Volgende onderwerp: gehug
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 02 06:29:51 MGT 2024