foto-artikel [boodskap #130384] |
Vr, 20 Maart 2020 17:41 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20579 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
foto-artikel
Afbreking: foto-ar•ti•kel
Selfstandige naamwoord: foto-artikel
Meervoud: foto-artikels
Verkleinwoord: foto-artikeltjie
Meervoud van verkleining: foto-artikeltjies
Betekenis:
• 'n Kort artikel wat deur 'n reeks foto's geïllustreer word.
Gebruik:
• Hierdie is 'n uitsonderlike foto-artikel van historiese waarde.
Vertaling:
Engels: photo article
Nederlands: fotoartikel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|