Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kombuiskas
kombuiskas [boodskap #130381] Vr, 20 Maart 2020 13:53
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20579
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Kombuis met kombuiskaste teen die mure.
'n Kombuis met kombuiskaste teen die mure.
kombuiskas
Afbreking: kom•buis•kas
Samestelling: kombuis + kas


Selfstandige naamwoord: kombuiskas
Meervoud: kombuiskaste
Verkleinwoord: kombuiskassie
Meervoud van verkleining: kombuiskassies

Betekenis:
• 'n Kas in 'n kombuis.

Gebruik:
• Pak asseblief die kruideniersware in die kombuiskas in.

Vertaling:
Engels: kitchen cabinet, kitchen cupboard, dresser
Nederlands: keukenkast

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kiem
Volgende onderwerp: basil
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 02 06:32:37 MGT 2024