Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » farmakologie
farmakologie [boodskap #130374] Do, 19 Maart 2020 19:03
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20579
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
farmakologie
Afbreking: far•ma•ko•lo•gie


Selfstandige naamwoord: farmakologie
Meervoud:

Betekenis:
• Die leer van geneesmiddels. Wetenskap wat die wisselwerking tussen medikasie en menslike fisiologiese prosesse bestudeer.

Gebruik:
• Bestaande terapie sluit in farmakologie, sjirurgie, bestraling (onkologie) en psigoterapie.

Afkorting:
• farm.

Afgelei:
• farmakologies
• farmakoloog

Vertaling:
Engels: pharmacology
Nederlands: farmacologie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: skande
Volgende onderwerp: fauna
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 02 06:25:22 MGT 2024