faksimilee [boodskap #130372] |
Do, 19 Maart 2020 18:33 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20579 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
faksimilee
Afbreking: fak•si•mi•lee
Selfstandige naamwoord: faksimilee
Meervoud: faksimilees
Betekenis:
• 'n Noukeurige afbeelding of kopie.
Gebruik:
• Kansellasies moet skriftelik per faksimilee, e-pos of brief aan ons gestuur word.
Afkorting:
• faks
Afgelei:
• faksimileer
Vertaling:
Engels: facsimile
Nederlands: facsimile
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|