Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » etnologie
etnologie [boodskap #130371] Do, 19 Maart 2020 18:29
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20579
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
etnologie
Afbreking: et•no•lo•gie


Selfstandige naamwoord: etnologie
Meervoud:

Betekenis:
• Die wetenskap van die verskillende menserasse.

Gebruik:
Etnologie verwys na die manier van lewe van 'n hele gemeenskap bv. al die karaktereienskappe wat een gemeenskap van 'n ander skei.

Sinoniem:
• volkekunde

Verwant:
• etnologies
• etnoloog

Vertaling:
Engels: ethnology
Nederlands: etnologie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: lugkasteel
Volgende onderwerp: faksimilee
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 02 06:27:09 MGT 2024