Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » lugkasteel
lugkasteel [boodskap #130370] Do, 19 Maart 2020 13:44
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20579
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
lugkasteel
Afbreking: lug•ka•steel
Samestelling: lug + kasteel


Selfstandige naamwoord: lugkasteel
Meervoud: lugkastele
Verkleinwoord: lugkasteeltjie
Meervoud van verkleining: lugkasteeltjies

Betekenis:
• Droom oor iets wat bykans onmoontlik is. 'n Onrealistiese toekomsbeeld.

Gebruik:
• Maar die wrede werklikheid verdryf gou sulke lugkastele.

Sinoniem:
• droombeeld
• hersenskim
• illusie
• versinsel

Vertaling:
Engels: pipe dream, castle in the air
Nederlands: luchtkasteel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: eskadrielje
Volgende onderwerp: etnologie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 02 06:25:30 MGT 2024