Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » skedelleer
skedelleer [boodskap #130367] Wo, 18 Maart 2020 19:53
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20579
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Voorstelling van die skedelleer uit Das neue Heilverfahren van Friedrich Eduard Bilz (1888).
'n Voorstelling van die skedelleer uit Das neue Heilverfahren van Friedrich Eduard Bilz (1888).
skedelleer
Afbreking: ske•del•leer
Samestelling: skedel + leer


Selfstandige naamwoord: skedelleer
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Verouderde siening dat menslike eienskappe aan die vorm van die skedel verbind kan word.

Gebruik:
• Volgens die skedelleer sou die teenwoordigheid van aanlegte bepaal kon word deur te kyk na die vorm van die skedel en die identifisering van 'n bepaalde vorm en prominente knoppe op bepaalde dele van die skedel.

Sinoniem:
• frenologie
• kraniologie
• skedelkunde

Vertaling:
Engels: phrenology
Nederlands: frenologie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: opdrifsel
Volgende onderwerp: dumping
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 02 06:23:37 MGT 2024