opdrifsel [boodskap #130366] |
Wo, 18 Maart 2020 19:40 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20579 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
opdrifsel
Afbreking: op•drif•sel
Selfstandige naamwoord: opdrifsel
Meervoud: opdrifsels
Betekenis:
• Los goed wat op water dryf.
Gebruik:
• Siwwe moes by die uitlate van die kanale aangebring word om die opdrifsel en paddas uit te hou.
Sinoniem:
• drifsel
Vertaling:
Engels: flotsam
Nederlands: drijfhout
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|