doupunt [boodskap #130363] |
Wo, 18 Maart 2020 18:34 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20579 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
doupunt
Afbreking: dou•punt
Samestelling: dou + punt
Selfstandige naamwoord: doupunt
Meervoud: –
Betekenis:
• Die temperatuur waarop waterdamp in die lug in dou kondenseer.
Gebruik:
• As die doupunt onder vriespunt daal word daar nie dou gevorm nie maar ryp.
Vertaling:
Engels: dew point
Nederlands: dauwpunt
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|